Matt Ross (akteur)

Matt Ross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Matthew Brandon Ross
Geboorte 3 Januarie 1970 (1970-01-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Ross (gebore 3 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Psycho (2000), The Aviator (2004), en Captain Fantastic (2016), en in die televisiereeks Silicon Valley (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy